ahhhh Judy…jy is die beste..Dankie vir die mees ongelooflikste fotos..Jy is werklik uitstekend!!!!! Dit was so `n lekker dag. Baie dankie weereens..
Riets
xoxo
Gladyssays
Retha en Juan dit is so mooi! Ek is mal oor die een by die dam.
WOW STUNNING fotos! Love die fotos met die wolke!!! Retha en Juan julle lyk o mooi en happy!!! Al die dekor ook so mooi afgeneem! XXX
Retha du Toitsays
Retha-die foto’s is pragtig, jy was n stunning bruid en die venue onvergelyklik!! Ek stuur dit vir Anthonie–hy trou in September hier in Kanada en stuur baie groete en beste wense.
Lottie Aywlardsays
Stunning, Stunning. Dankie vir ‘n ongelooflike dag en dat ons julle groot dag met julle kon deel
Judy! Stunning fotos! Regtig baie mooi! Well done.
Retha – sooo bly julle het net daar getrou! Ek raak net trotser en trotser op ons tuisdorp!! <3
Julle dag was stunning! Love die dekor en detail! En buitelug!
Baie baie geluk!
wow judy, ek is mal oor die fotos in die veld met die stunning blou lig! gorgeous! 🙂
Suzette Bradfield (du Toit)says
Jy was die mooiste bruid!!!!!!! Pragtig. en alles in die ongelooflikste styl, net soos julle almal is!! Suzette (jou peetma, Retha, se dogter…………een dan die dogters xxxxx)
Estinesays
Dit is besonderse mooi fotos!!n job welldone! xxxx
Madeleensays
Ek is mal oor die gevoel van die troue! Well done dat dit so goed vasgevang is in die foto’s! Ek LOVE die pers “truck” wat gebruik is as trou kar. Is daar enige manier om uit te vind wie om te kontak om dit te huur?
ahhhh Judy…jy is die beste..Dankie vir die mees ongelooflikste fotos..Jy is werklik uitstekend!!!!! Dit was so `n lekker dag. Baie dankie weereens..
Riets
xoxo
Retha en Juan dit is so mooi! Ek is mal oor die een by die dam.
Ongelooflik prentjie mooi!
Ondanks die tierende wind is die dag pragtig vasgelê en is die fotos bitterlik mooi.
Jy is maar net stunning. Die fotos lyk ongelooflik.
Stunning verby! Julle twee en die kar en die plaas en elke liewe detail maak perfek deel uit van julle. Pragtig.
Judy dit is altyd lekker vir ons spyseniers om jou aan te beveel vir fotos. Lekker werk en hou aan met die great fotos!!
Sulke STUNNING fotos julle 2!!!!!!!!!! Julle lyk so verlief & gelukkig.
Riets – jyt pragtig gelyk!
Dankie vir die ongelooflike mooi fotos Judy!

Stunning work!