Nooitgedacht: Amie & Christine

 wedding-83Wat `n pragtige dag in die Boland! Amie en Christine het Nooitgedacht gekies om hul lewe saam te begin.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 wedding-1-2

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 wedding-34

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 wedding-30

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Service providers:

Wedding Planner:

Royal Blu Events

Gerrit Snyman

Mobile: 082 851 0270

Trudie

Mobile: 082 565 1401

Emails: events@royalblu.co.za

Website: www.royalblu.co.za

Dress:

Juanri van Zyl Image consultant & fashion designer

Juanri van Zyl

Mobile: 079 013 7053

Email: info@juanri.co.za

http://juanri.co.za/

Stationary:

Artica  Designs

Liesl Lambrechts

Mobile: 083 284 4839

Landline: 021 872 7789

Email: liesl@articadesigns.co.za

www.articadesigns.co.za

Flowers:

Royal Blu Events (wedding planner)

Décor:

Royal Blu Events (wedding planner)

Videographer:

Willie en Tersia Patterson

wpat@mweb.co.za

Cake:

Nooitgedacht Wedding Estate, Stellenbosch

Liesel

Landline: 021 865 2407

Email: functions@nooitestate.co.za

http://nooitgedachtestate.co.za/

Make-Up:

Helga Bridal Hair & make up

Helga Strydom

Email: helgabridal@telkomsa.net

www.helgabridal.com

Mobile: 084 706 9190

DJ/entertainment:

Dream Wedding DJ’s

Mark

Mobile: 082 892 0331

Landline: 021 788 2997

Email: mark@dreamweddingdjs.co.za

www.dreamweddingdjs.co.za

Car:

Pink Cadillac, Anthony Lewis

Email: lewis1514@telkomsa.net

Dance Domain – dancing lessons and Styles

Ray Hill

Mobile: 079 302 3278

www.dancedomain.co.za

Dessert and Coffee

Icezeit Gelato and Hausbrandt Coffee Southern Africa

Jaco Viljoen

Mobile: 083 399 9155

Email: jaco@hausbrandt.co.za

Gert Tuppinger

Mobile: 082 211 3320

Email: gert.tuppinger@me.com

https://www.facebook.com/GelatoIcezeit

Share:
  • Facebook
  • email

Reader Interactions

Comments

  1. Wat kan ek se…? Dit lyk of julle ‘n awesome dag gehad het…!
    Die foto’s is ongelooflik mooi…jul geluk is so sigbaar in elke foto..!

  2. Wat kan ek se..? Dit lyk of julle ‘n awesome dag gehad het..!
    Die foto’s is ongelooflik… Jul geluk is so sigbaar in elke foto..!

  3. My Liewe Christenetjie!
    Julle het so pragtig gelyk op hierdie mooie dag!!!
    Die fotograaf laat my voel ek was daar.
    Baie baie geluk met hierdie stap in julle lewe.
    Mag julle mekaar vir altyd en altyd so gelukkig maak soos op hierdie dag.
    Amie, jy het ‘n amazing vrou gekry!
    Ek ken jou nog nie, maar ek verstaan jy is netso juweel!!

  4. WOW!!!! Christine, ek het NIKS anders verwag nie!! Julle het stunning gelyk, die venue was pragtig en die fotograaf briljant! Baie geluk en Ryke Seën vir julle!!

  5. Twee dierbare mense wat die Here bymekaar gebring het. Pragtige mense met pragtige fotos.
    Mag dit met julle 2’tjies net goed gaan en dankie dat ons hierdie wonderlike dag met julle kon deel!
    LU xxxxx

  6. Hier is al soveel Viljoens wat “gecomment” het, dat ek sekerlik nie kan agterbly nie!! Dis net wonderlik om mense gelukkig te sien en hierdie fotos is ‘n toonbeeld van geluk!! Pragtig!!!

  7. Die mooiste fotos ons herleef al die mooi al die liefde en al die vreugde weer saam met julle!
    Ons kan nie wag om dit met ons geliefdes te deel ni! Baie liefde vir julle

  8. Ons is bly dat ons die dag saam met julle kon deel. Dit was ‘n prentjie mooi troue en on wens julle alle geluk toe. Geniet die lewenspad vorentoe saam. liefde groete

  9. Baie geluk Amie en Christine. Julle het voorwaar gestraal van geluk.
    Die fotos is uistaande en die bruid nog meer!
    Amie, jy maak self nie ‘n bad picture nie…
    Ons is saam met julle bly oor die geluk wat julle in mekaar gevind het.
    Mag julle huwelik al hoe sterker groei met tyd.

  10. Wat kan ons se..sjoe, aan elkeen wat kommentaar gelewer het – baie baie dankie – ons wil en kan nie een uitsonder nie en waardeer elke woord van jul elkeen. BAIE DANKIE dat jul aanhou om hierdie pragtige liefdesfees vir ons steeds te laat herleef. En dan aan Judy en haar assistent Maryke – jul het hierdie dag sprokiesmooi vasgevang. Ons is jul oneindig dankbaar. Liefde en seen aan almal, Christine en Amie

  11. Christine, aangesien ons nie die troue kon maak nie, het ek nou heerlik troue gehou. Lieflike foto’s – jy IS en BLY ‘n pragtige, mooi mens. Amie lyk net so gelukkig en tevrede.

  12. Absoluut pragtig en weerspieel alles wat goed en nog reg en pragtig in SA is!!! Zelda se nou net die kids moet maar almal in SA kom trou!! Styl, hartlikheid, prag en praal soos jy net van kan droom!! Baie gelouk julle twee – wens julle absoluut net die beste van alles wat julle harte begeer… Baie baie spyt ons kon nie daar wees nie. Liefde uit Dublin Samuel, Zelda, Wouter, Anjulee, Walter, Werner.

Trackbacks

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

To use reCAPTCHA you must get an API key from https://www.google.com/recaptcha/admin/create