Maternity Shoot: Izelle

 My BEAUTIFUL SISTER! Can not wait to meet the little princess.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Having some fun …

 

IZELLE-93

Share:
  • Facebook
  • email

Reader Interactions

Comments

  1. Sulet says

    PRAGTIGE foto’s!!!…. PRAGTIGE MENSE!!!! Nika is so bevoorreg om sulke ouers te hê! Ons kan nou ook nie meer wag om vir Nika te ontmoet nie!!!! 🙂 Liefde

  2. Rozel says

    Sjoe, maar julle is pragtig!!!! Sien uit om julle prinsessie te sien. Geniet die spesiale tydjie. xx

  3. jureni says

    Sjoe zellie…jy lyk pragtig…soo fyn en kleintjies…lyk of daar net n ou golfballetjie sit. Pragtige pragtige fotos. Judy jy het my sussie se trou fotos ook geneem en wow dit was stunning…elkeen so spesiaal. Jy mag maar.

  4. Adri says

    ♥♡♥

    Wow die fotos is stunning Judy

    Izelle, jy lyk pragtig….. die tydjie raak nou min! geniet dit

    ♥♡♥

  5. Melani says

    Beautiful fotos vriendin ♥ Izelle jy lyk natuurlik bitterlik mooi en jy laat my terugdink aan ons shoot met Judy. Sooo lekker gewees en natuurlik net die uiterste mooiste fotos. Dink baie aan julle en die exciting tyd wat voorle en Judy jy word Tannie vir die eerste keer!!! Baie spesiaal ♥♥♥

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

To use reCAPTCHA you must get an API key from https://www.google.com/recaptcha/admin/create