Anna & Marco het `n pragtige dag gehad. Dit was `n eer om hulle spesiale dag vas te vang.
Service providers:
Cake: Kanya Hunt
Die foto’s is baie mooi – ek was ook daar en is dit nie die mooiste plek om sulke foto’s te neem nie. Die buid, Anna is net so stunning.
10 uit 10 vir die baie mooi foto’s Judy.
Best wedding ever, Ammie jy het so mooi gelyk en Marco self nie te sleg nie! Baie baie mooi fotos
Ongelooflik mooi, wat ‘n pratige paartjie en jou foto’s is uitstekend. Baie geluk aan die paartjie en ‘n mooi lewe saam.
Hi Judy. Stunning cake pic! Ek kan nie glo die koek het in die hitte staande gebly nie.Ek was nogal bekommerd ten tye van set-up.
http://www.facebook.com/kanya.hunt.wedding.cakes