Louis and Valerea got married on the 16th of April @ Elandsbaai in the West Coast.
Wedding Photographer
by 12 Comments
[…] love the festive South African feeling that comes with having a relaxed West Coast wedding & Just Judy Photography captured that amazing atmosphere […]
Baie stunning!
Julle foto’s is pragtig – dit was so `n stunning dag en aand – Weskus Rules 🙂
baie baie mooi – boeta lyk stunning en skoonsus lyk super mooi !!!!! louise en jean
Wow! Weet nie of al ooit sulke mooi foto’s gesien het nie!
Valerea jy het stunning gelyk en julle troue lyk so mooi. Baie geluk en mag jul n pragtige huwelik he!!
super mooi Judy!! 🙂 love die details! 🙂
Julle het almal pragtig gelyk! Baie geluk!
Stunning!!!
Valeria & Louis! BAIE GELUK!!! en Judy dis stunning foto’s!!! WOW! x
Ongelooflike pragtige foto’s! Julle maak n pragtige paartjie! Geniet elke dag van julle huwelik!
Wat ‘n lekker troue, Elandsbaai sal nooit weer dieselfde wees nie!!! Die foto’s is stunning! Valeria het PRAGTIG gelyk!!
Pragtige foto’s julle!!!!!!!!!!!! ons het so lekker gekuier by julle troue! Dankie!!!