Lindie & Werner got married in the beautiful Jacobsbaai in the West Coast.
The ceremony was on the beach and the reception was held at DIE WESKUS PLEK.
Wedding Photographer
by 19 Comments
Lindie & Werner got married in the beautiful Jacobsbaai in the West Coast.
The ceremony was on the beach and the reception was held at DIE WESKUS PLEK.
3 Ways with Lasercut Wedding
Pragtig Judy! LOVE die laaste foto
sooooooo mooi judy!! 🙂
DIE FOTOS IS PRAGTIG!!!!!
Wow Judy! Elke keer verras jy ons met net die beste.
Werner en Lindie…dit was lekker om vir julle te werk.
Judy die foto’s is pragtig!! Lin jy lyk soos ‘n droom xxx
Ek weet nie waar om te begin nie, begin ek by die droom van……….. Lindie jy lyk pragtig-wonderlik, die fotos weerspieël ‘n liefde so teer, mens kan daaraan vat, jy kan deel wees daarvan……… of Werner jy is bakgat en verstommend fotogenies…….. of Judy jy is ‘n uithaler fotograaf cum kunstenaar cum prentjiemaker cum atmosfeesskepper……… of kom jy maar weer terug na jou eerste gedagte…….. Werner en Lindie julle is so mooi, julle liefde is so mooi-besonders, die natuur is so mooi, ag man alles maar alles is so mooi en so wonderlik!! Hou dit net so……… droom verder…….. leef die droom….
BEAUTIFUL!!!! Baie mooi en so natuurlik! Luv julle kiekies! 🙂
WOW, dis definitief die mooiste trou foto’s ooit. Lin, julle lyk stunning!!
Wat ‘n onvergeetlike dag en die mooiste foto’s om die kroon te span. Mag julle die kroon van liefde en voorspoed vir ewig dra.
Wat ‘n wonderlike dag en die mooiste foto’s om die kroon te span. Mag julle vir altyd die kroon van liefde en geluk dra.
Die fotos is verskriklik mooi en omvou hierdie sprankelende twee jongmense se liefde!!
Beautiful people, beautiful environment and beautiful day. What more can one ask for?
Great photos. I now feel I’ve shared a bit of your day with you. Love from the Aussies
Net terug van die wonderlikste 10 dae in Mauritius!Judy die fotos is wonderlik,ons is mal daaroor!Ons kon nie vir n beter fotograaf gevra het nie.Duisend dankies vir al die duine klim en kaalvoet in die yskoue weskus water inloop, vir die mooiste fotos!!Kan nie meer wag om al die fotots te sien nie!
Stunning Judy, love jou werk, en Lindie jy het soos n droom gelyk….. Ronel
Daai laaste foto is ‘n wenner!!! die fotos is stunning Judy
Wow, nice photos. Stumbled over them while looking ofr other people eating at Weskusplek. I have to say, pretty pretty pictures…
Julle troufotos is absoluut STUNNING! Daar is nie een wat ek kan uitsonder wat nie pragtig is nie….geluk aan jul albei vir n wonderlike en Geseënde getroude lewe….. die natuur is darem maar die beste plek vir so n spesiale geleentheid!