Ons kon nie vir `n meer perfekte wintersdag gevra het nie! Die lig was enige fotograaf se droom, en dan om so `n pragtige couple af te neem is die kersie op die koek!
Frances en Niel het `n Gatsby Tema troue gehad en hul onthaal was op Bloemendal by Bon Amis Deli
…