Mafam Farm

Mofam, Elgin: Japie & Ilse

mofam-57

Dit reën nie gewoontlik in Februarie in die Kaap nie. Maar Japie en Ilse se troudag het begin met BAIE reën seën:-) Gelukkig het dit bietjie ophou reën toe ons die familie en couple fotos geneem het. En is hulle nie `n pragtige paartjie nie. Hulle is warm, vriendelike hartsmense! Ek hoop julle het `n wonderlike lewe saam! Mofam in Elgin is die plek waas die sprokie vir die 2 saam begin het. …

Read More

↑ Top of Page