AB & Miatjie!!!
Stunning foto’s!! Judy – Beautiful!!!!!
Mia, julle altwee lyk pragtig!! Mens kan die liefde sien blom tussen julle!
Weer baie baie geluk en ons wens jul ‘n leeftyd se geluk toe!!
Blessings,
Jen xxx
Lizettesays
Oh my word Mia, die foto’s is ongelooflik mooi!!! Judy, jy is is fantasties!!!! En dit was so vinnig!
Megan Korsmansays
soooo beautiful! an gorgeoussss couple & such a beautiful bride!
Congrats to you both!!
Nitasays
beautiful fotos! Mia – mens kan jou sommer hoor lag as jy na die fotos kyk. Baie oulik! 🙂
Die foto’s lyk fantasties Judy… amazing… Mia is stunning bruid..
Oom Henry & Tannie Inasays
Julle twee lyk asemrowend mooi!! So jammer ons kon jul troue nie bywoon nie. Kan net sien hoe het julle dit geniet. Mia jy lyk soos n Prinses met jou Prins aan die anderkant. Ai! AB jy lyk omtrent uitgevat, so plaasboertjie kan darm uithang! Geseend is julle 2 op jul saamwees vir ewig.
Elzettesays
Wow – Baie geluk Judy, jy het obviously jou gawe in ‘n werk omskep! Mia, die foto’s vang vas presies wie jy is… Dit is so lekker om te sien hoe gelukkig jy is en daai laggie te hoor as ek deur die foto’s kyk…
Aninasays
Hey Mia & AB
Julle lyk albei pragtig en julle foto’s is amazing!
Beautiful – baie geluk!
Natashasays
Ongelooflik mooi julle 2!!! Die foto’s vertel omtrent die mooiste storie en elke oomblik tussen julle lyk asof dit verewig vasgevang is. Judy jy is uitstekend:-)
Pappa en Mammasays
Dis regtig mooi foto’s! Mia jy lyk nie eers siek nie. Judy jy neem stunning foto’s.
Liefde
Mamma en Pappa
Judy, jy het ‘n pragtige talent! Hou so aan! Jou foto’s is inspirerend
Salomesays
Pragtige foto’s Mia en AB. Wens ek was daar om dit saam met julle te deel. Geniet die getroude lewe en respekteer mekaar altyd.
Liefde
Salome
Lee-Annesays
Woweeeee julle twee!! Die photos spreek ‘n duisend boekdele- julle is innig gelukkig! Jesus se vrede en vreugde is oor julle! Mag dit maar net ‘n druppel wees van dit wat die Here vir julle saam beplan het! Wow ekt lanklaas sulke beautiful mensies en photos gesien- julle is spesiaal! Baaaaija liefdetjies Annie x.x.x.x.x
O Kiewiet & T Mariesays
Met hierdie foto’s word hartlikheid, dankbaarheid, tevredenheid, minsaamheid, vreugde, geluk, respek en borrellende oorgawe deurgegee. Julle is pragtige mense AB en Mia, met ‘n wonderlike geseënde toekoms voor julle. Dankie Judy, jy laat hulle LEWE, Pragtig!
O Kiewiet & T Mariesays
Hierdie foto’s weerspieël oorgawe, vriendelikheid, hartlikheid, liefde, geluk en borrelende vreugde. AB en Mia, mens kan sien julle gaan ‘n wonderlike en geseënde toekoms tegemoet. Dankie Judy dat jy hulle so laat LEWE, dis pragtig!!!
Elmarisays
Julle het pragtig gelyk, Alles wat mooi is vir julle toekoms saam. Mia jy was ‘n pragtige bruid.
Elmari(Albert se sussie)
stunning fotos judy!!