Charl en Mynderd het `n pragtige troue gehad op Arendsig in Robertson.
Service providers:
Dress: Elizabeth Stockenstrom
Stationary: Gera Smuts
Flowers: Hanlie Smuts and Danette Jacobs
Cake: Mynderd Pistorius
Make-Up: Hildegarde Bruwer
DJ/entertainment: Just-for-you
Wedding co-ordinater: Lizelle van der Westhuizen (Penny for you)
Judy pragtige fotos. Alles was so mooi, die tafels, blomme, omgewing en dan natuurlik die bruidsgroep. Jy het dit weer so mooi saamgevat en dit was so lekker om daarna te kyk. Jy is altyd n wenner vir enige bruid.
The most amazing wedding and stunning pics!
Lieflike fotos van ‘n mooie couple!
Beautifull weergawe van die vallei en sy mense wat mens se hart verander!! Dankie Judy! en baie geluk Mynderd en Charl!!
Charl en Mynderd, Dit is amazing fotos. Julle het altwee so stralend gelyk. Baie geluk en ek hoop dat die geluk wat julle op jul troudag beleef het net die begin was van ‘n wonderlike lewe saam.