Wedderwill: Izelle & Hannes

My sister Izelle got married on the 11th of December 2009. I wish you both a wonderful life together!
We all got ready at a STUNNING cottage on Wedderwill Somerset West.
Flowers: Nico @ Mint and Magnolia
Video: FJS Productions





























PRAGTIG!!!!
Baie geluk julle twee en judy dis weereens pragtige foto’s!
Beautiful Zellie&Hannes!
Dankie vir pragtige dag&foto’s Judy!
Liefde x
Baie mooi fotos Judy. Izelle, jy het pragtig gelyk en alles van die beste vir die lewenspad. liefde du toits en rossouws
Beautiful fototjies!Dankie vir heerlike troue! Jul 2 stunning mensies en wens jul net baie liefde toe!
Wow!!!! Izelle, jy het sooo mooi gelyk! Baie baie geluk! Hoop jy en Hannes gaan super-gelukkig wees.
‘n Vriendin het my van jou website vertel Judy – min wetende ek ken jou al die tyd! Beautiful photos!
Hey Vriendin
Jyt regtig SOOOOOO STUNNING GELYK!!! Was ‘n GREAT TROUE!!!
Judy die foto’s lyk regtig SOOOO MOOOOI!!! WELL DONE!!:-)