Pieter and Fransie got married at the Beautiful Mont Michelle in Franschhoek on the 14th of February 2009
Wow! Dit het so mooi uitgekom! Well done Judy! xxx
Dit is pragtig!!! Jyt die wow van die aand so perfek gecapture!!! Darem ‘n stunner van ‘n bruid!!
Ek ken nie die mense nie, maar dis rerig stunning foto’s Judy!
Stunning, Judy, Stunning!!!
Dit is beautiful fotos – bruid en bruidegom lyk so gelukkig!Fransie het geblom!
Fransie het geblom en was beautiful. Pragtige fotos.
Hulle het stunning gelyk en maak die mooiste paartjie.
Hi Julle was pragtig! Ons hoop julle geniet ‘n geseende lewe saam. Pietie, Larita en kiddies.
Pragtige foto’s. Julle het stunning gelyk! Sal nooit julle spesiale dag vergeet nie. A job well done, Judy. xx
Name (required)
Mail (will not be published) (required)
Website
Wow! Dit het so mooi uitgekom! Well done Judy!
xxx
Dit is pragtig!!! Jyt die wow van die aand so perfek gecapture!!! Darem ‘n stunner van ‘n bruid!!
Ek ken nie die mense nie, maar dis rerig stunning foto’s Judy!
Stunning, Judy, Stunning!!!
Dit is beautiful fotos – bruid en bruidegom lyk so gelukkig!Fransie het geblom!
Fransie het geblom en was beautiful. Pragtige fotos.
Hulle het stunning gelyk en maak die mooiste paartjie.
Hi Julle was pragtig!
Ons hoop julle geniet ‘n geseende lewe saam.
Pietie, Larita en kiddies.