Meerendal: Paul & Sherryl

Paul & Sherryl got married at beautiful Meerendal just outside Durbanville on the 14th of March 2009.

































Videographer: FJS Productions

Paul & Sherryl got married at beautiful Meerendal just outside Durbanville on the 14th of March 2009.

































Videographer: FJS Productions
Sherryl, jy het soos ‘n regte prinsessie gelyk, ‘n pragtige stralende bruid. Jy en Paul maak die perfekte paartjie. Ek kan die magic tussen julle sien. Hoop dat julle nuwe lewe saam net so perfek sal wees. Onthou die liefde oorwin alles!
Baie baie liefe
Andy en Melinda
Baie geluk. Julle het pragtig gelyk. Julle maak ‘n baie mooi couple. Mag die Here julle seen in jul huwelik vorentoe.
Tannie Monica en Oom Ernest
en Daph
xxx
Baie geluk. God het nie ‘n fout gemaak toe hy julle by mekaar gevoeg het. Alles wat mooi is vir die toekoms en die mooiste van hierdie huwelik is dat julle bou dit op die rots van ouds, Jesus. Onthou: Liefde bedek ‘n menigte sonde!
Melanie,Lily & family
Mhaw Mhaw
May God bless you both that each day you love each other more deeply. May He grant you wisdom to understand each other better than anyone else ever could. May your love always be your foundation, strength and guiding light for every tomorrow.
Liefde
Michella
xxx
Sjoooeee dis EXCELLENT photos jyt PRAGTIG gelyk!!! BAIE BAIE NICE!!
BAIE GELUK VRIENDIN!!
xx
Hallo Meisiekind, jy het pragtig gelyk, ek bid God se seen oor julle huwelik – jammer ek en die oom kon nie daar gewees het nie. Kyk na jou ouers hulle is ‘n goeie voorbeeld van hoe ‘n huwelik moet wees. Liefde die Dunn’s van Richardsbaai.
Hello, hoe gaan dit met jou? Jou trou klere het baie, baie mooi gelyk.Oo, ja en jou trou fotos lyk baie, baie mooi.Ek wil baie, baie graag by jou gaan kuier, maar dit is te ver. Oo, ja ek is nou in Gr.4 in Mev.Van Heerden se klas en sy bly in ons straat. Ek sal vir jou ‘n skets stuur en onder op die skets sal my naam staan. BAIE, BAIE LIEFDE CHENE.
mev hattingh jy en jou man pas perfek bymekaar. baie geluk alles wat mooi is vir die toekoms jy is die perfekte voorbeeld mis jou verskriklik van tracey
Sher en Paul
Dit was die mooiste dag ooit! God het dit perfek gemaak net soos hy julle twee pragtige mense gemaak het. Weet dat julle hulwelik gebless is, want julle is God se twee pragtige besittings. Sien uit om nog hope opwindende en mooi oomblikke saam met julle te deel.
Baie liefde
Louise
HI SHERRYL. BAIE GELUK. JYT REGTIG MOOI GELYK. KANI NIE WAG V MY GROOT DAG NIE
SHERRELTJIE
JY WAS N PRAGTIGE BRUID.PAUL JY WAS N AANTREKLIKE BRUIDEGOM
JULLE WAS. MAAR NOU IS JULLE DIE TWEE PRAGTIGE GESEENDES. KAN NIE WAG OM JUDY SE ANDER FOTOS TE SIEN WAT SY VAN TROUE GENEEM HET NIE DIE FOTOS LYK STUNNING.
Paul en Sherryl
Gods rykste seen op jul huwelik. Mag elke dag gevul wees met vrede, geluk en baie liefde.
Liefde groete.
Tannie Rika
Judy, die foto’s lyk stunning!!! Weereens baie dankie
Sherryl
Paul en Sherryl, dit was obviously ‘n stunning dag gewees. Ons is baie spyt dat ons dit nie met julle kon deel nie. Julle foto’s is stunning!! Ons wens vir julle is ‘n huwelik vol liefde en waardering vir mekaar!! Geniet Julle lewe ten volle, met God se rykste seĆ«inge!!