Eon & Mari

Eon & Mari got married at the Kliplapa, at the foot of the Langeberg mountains just outside Worcester on the 28th of February 2009.























Eon & Mari got married at the Kliplapa, at the foot of the Langeberg mountains just outside Worcester on the 28th of February 2009.






















O my word, Judy! Die foto’s is ongelooflik mooi! Soos altyd. Kokkie & Mary, julle 2 lyk beautiful!
Christa
Dis nou mooi – dis nou dêm mooi. Nes julle kan wees. Besonderse fotos.
Judy jy kan maar! ! !
Eon en Mari se Worcester Ouers
Maggies my ou boetie nie geweet jy en Mari kan sulke mooi fotos MAAK nie, dis seker ‘n duur kamera!!!!
Baie smart!!!
Judy ek hou van die foto met die wolke en die kar, ongelooflik!!!
Eon en Mari – dit lyk soos ‘n prenteboek!!!! Kompleet soos ‘n “propperse photo shoot met models”!!!!
Mari, jou rok is STUNNING!!!!!!!!!
Judy – jou foto’s raak net by die dag beter! Jy kan baie trots voel op jou werk!
tj
Ag lyk julle Prentjie mooi… Van Gogh so droom om sulke prentjies te verf.. haha.. Sus jy, lyk al moet ek dit self se.. Absolutely soos die wereldse mooiste vrou en Eon jy lyk soos ‘n Muskateer.. Briljant.. Mag vet pret huwelik he… Great work from the photographer…
Goeie fotos soos die, word gemaak deur ons twee pragtige kinders en ‘n oulike meisie wat fotos neem !!
Fantasmagories!!! Julle het stunning gelyk….
wow…spectacular! Eon Mari looks beautiful!
Julle tweetjies lyk stunning! Al wat ek kan se is ‘wow’.