Emiel & Karolien

ek

Emiel and Karolien got married on the 7th of March at Muldersvlei just outside Stellenbosch.

ek19

ek22

ek20

ek18

ek2

ek24

ek17

ek16

ek26

ek151

ek251

ek4

ek5

ek7

ek6

ek27

ek8

ek9

ek10

ek11

ek12

ek13

ek14

ek29

ek1

ek28

ek3

Events Coordination:  Karla Oettler from Absolute Weddings and Events Coordination

11 Comments

  • Jou foto’s is amazing girl – well done!!

  • Lizelle Joubert says:

    Asemrowend!!!!!
    Hulle lyk beeldskoon. Hulle magical dag is so mooi deur jou gevang!

  • Marina Durr says:

    Die foto’s is beautiful! Karolien en Emiel lyk stunning!

  • Chanel Kruger says:

    Karolien & Emiel julle lyk so pragtig!!

  • Japie de Wet says:

    Boeta & my nuwe Sus, julle lyk so amazing & verlief!!! Alle sterkte en liefde vir julle 2. Judy jou werk is skitterend, dankie!!!

  • Nicola Jarvis says:

    Flip Karolien & Emiel…dit is stunning. Julle lyk amazing en asof julle elkeen met jul gatjies in die botter geval het :-)

  • Cheryl Kruger says:

    Veels geluk julle twee. Julle lyk absolute stunning. Ek het geweet toe ek Emile die eerste keer ontmoet dat hy die een vir jou is Karolienjie. Beste wense en liefde Tannie Cheryl en Oom Johan.

  • Willemien en Myburgh says:

    Die foto’s is pragtig en besonders – net soos hierdie twee pragtige, besonderse mensies. Baie dankie, Judy!

  • Judy toe ons die fotos sien was ons absoluut amazed!!!Jy het elke gevoel raakgeneem op daai perfekte oomblik!!Jy het soooooo ons dag spesiaal gemaak en kan nie wag om jou en cobus te sien met die res nie!!!!Ongelooflik BAIE BAIE DANKIE vir alles!!!en die blue steel look (gone wrong) maak dit!!haha ai bruidegom!!!ons kan nie ophou om daarna te kyk nie hoor!!!!!!!!jys n skattebol!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Emiel en Karolien julle lyk pragtig! ‘n Pragtige paartjie maak pragtige foto’s! Geniet jul huwelik. Aan die fotograaf: Uitstekende foto’s – Baie geluk!

  • Helene de Kock says:

    WOW! dis PRAGTIG, die fotos & bowenal die verliefde nuut getroudes!
    Mag jul elke dag so in mekaar so oë kyk ;)

Trackbacks and Pingbacks

Leave a Comment