
Michelle and Clive got married at a small beach in Gansbaai called Stanfordsbaai.
Bernice from BeZt FLORAL & DÉCOR DESIGN planned and organized this amazing wedding. (She also did the beautiful flowers!)
The setting was beautiful, the food was great and service from all the staff was with a smile!








































Videographer: FLORIS KOTZEE – florispe@gmail.com
Cake: ANNA SMAL – 0724029297
Make-Up: ANNE-MART MOSTERT – annemart@webmail.co.za














Judy jy is net SO talentvol! Dankie dat jy die dag so mooi vasgele het….
Die mooiste fotos van die mooiste bruid!!!
Dankie, dankie Judy! Die foto’s is pragtig, ek kan nie ophou kyk daarna nie!
Liefde
Michelle x
Stunning soos altyd! Venue en alles! Baie geluk!!!
Judy het die atmosfeer so mooi ge”capture”! Ongelooflik mooi!!!
oo die fotos is stunning, wow.. love al die detail op die fotos..
Pragtig!!!! Ek ken nie eens die bruid nie – hou van die eenvoud! Die Wedding Planner ken haar JOB!!!!!!!
Die foto’s slaan my asem weg. Watter talent Judy!
Stunning pictures and beautiful venue.
Die foto’s is amazing…ek wil graag net weet wie was die wedding planner, enige kontaknommers dalk?