Mofam, Elgin: Japie & Ilse

mofam-57

Dit reën nie gewoontlik in Februarie in die Kaap nie. Maar Japie en Ilse se troudag het begin met BAIE reën seën:-) Gelukkig het dit bietjie ophou reën toe ons die familie en couple fotos geneem het. En is hulle nie `n pragtige paartjie nie. Hulle is warm, vriendelike hartsmense! Ek hoop julle het `n wonderlike lewe saam! Mofam in Elgin is die plek waas die sprokie vir die 2 saam begin het. 

 

 

 

 Ilse se sussie het die PRAGTIGE blomme gedoen!

 

 

 

 

 

 bietjie ontspan saam met oupa voor die groot dag begin!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

mofam-55

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share:
  • Facebook
  • email

Reader Interactions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

To use reCAPTCHA you must get an API key from https://www.google.com/recaptcha/admin/create