Kleinevalleij: Stephan & Adalene

Wellington, Kleinevalleij Wedding Photography

Stephan and Adalene got married on the 25th of March at Kleinevalleij in Wellington.

Wellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyvWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington, Kleinevalleij Wedding PhotographyKleinevallei Wedding PhotographyWellington Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington Kleinevalleij Wedding PhotographyWellington Kleinevalleij Wedding Photography

Co-Ordinater: Hannes Maritz

Dress: Cindy Bam

Stationary: Secret Diary

Flowers: Die Gieter – Mabel

Décor: Die Gieter – Mabel

Cake: Florenthines

Make-Up: Marie Malherbe

DJ:  Hein

Share:
  • Facebook
  • email

Reader Interactions

Comments

  1. OnGeLooFLiK!!! Baie Baie dankie Judy vir ons BEAUTIFUL foto’s. Ons dag was wonderlik,en jy het elke spesiale oomblik vasgevang. Ons sal enige iemand aanraai om met jou te werk,jy’S UiTsTeKenD!!!

  2. Mooi, mooi, mooi. Julle en die foto’s!!!
    Die troue was baie spesiaal en gelukkig is daar stunning foto’s vir Eeeeendag.

  3. Julle baie spesiale dag is so mooi vasgevang in hierdie baie mooi foto’s. Julle het sooo mooi gelyk!!!
    Dankie Judy vir jou goeie en professionele werk. Sien uit na die res van die foto’s.

  4. Wow my vriendin! Jy lyk soos n prinses!! Wens ek kon daar gewees het. Love alles wat jy gedoen het met die onthaal, dis so jy.

  5. Mnr & Mev Kellerman julle lyk so mooi. Die fotos is sulke wonderlike herrineringe van ‘n baie spesiale dag. Judy, baie goeie fotografie!

    Dankie dat ons die dag saam julle kon deel, julle lyk soos engele en die 2 gelukkigste mensies onder die son
    xxx

  6. Adalene en Stephan,
    Dit was ‘n fantastiese stylovolle troue en die foto’s lieg nie. Julle lyk stunning.

  7. Shjoe! Julle lyk flippen mooi,Mnr. ek wil mos ook so mooi troue he, >> asemrowend <<

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

To use reCAPTCHA you must get an API key from https://www.google.com/recaptcha/admin/create