Festa: Adriaan & Sulette

Adriaan and Sulette tied the knot on the 8th of September at Festa Restaurant on Kleine Valleij. (Hulle het in meer as 1 opsig die knoop deurgehak. Die 2 is BAIE kreatief en dit was `n fees om al die detail af te neem)  Hoop julle het `n wonderlike lewe saam!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Kyk die stunning tafel nommers uit knope 🙂

 Elke gas het ook `n knoop gekry vir die skouer.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Dress: Nevelene Moolman

Stationary: Self

Flowers: Self

Décor: Self

Cake: Self

Make-Up: Anchen Ferreira

DJ: Walter Heuer

Share:
  • Facebook
  • email

Reader Interactions

Comments

  1. Baie dankie vir die sneak preview Judy! Die fotos lyk ongelooflik mooi en Jy en Kobus het n awesome job gedoen. Dit was baie lekker om die dag saam met jou te spandeer. Jyt ons lekker laat lag.

  2. SURELY AN AWESOME DAY…The “foreplay” …the “PLAY” and the “after play”..I`m talking of the PREP work before THE WEDDING itself and the PARTY…what where you thinking off !!?

    Great photo`s which captures very moment of TRUE HAPPINESS…You do BELONG TOGETHER FOR SURE !!

    So wanneer word ek nou “OOM”!?

    LOVE YOU LOTS

    STEPHEN / ARMELLE

  3. Dr Adriaan en Dr Sulette Oelofse mag die liewe Vader julle hartlik seen met baie liefde.Julle is werklik die oulikste paartjie op die heelal. Pas mekaar op en kyk mooi na julle en moenie die hondjies vergeet nie en die lieflike see. Geniet elke oomblik van julle wonderlike lewe. Mooi bly Muriel

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

To use reCAPTCHA you must get an API key from https://www.google.com/recaptcha/admin/create