Blog

Latest Weddings

De Malle Meul: Kobus & Debbie

Kobus & Debbie got married on the 12th of November @ De Malle Meul in Phiadelphia

 

Dress: Lady Marmalaide

Stationary: Nita (Bride’s sister)

Flowers: Mabel Steenkamp – Die Gieter

Décor: Mabel Steenkamp – Die Gieter

Make-Up: Charleen & Nita (bridesmaids)

DJ: Louis – LMH Productions

Tags:

6 Awesome Comments So Far

Don't be a stranger, join the discussion by leaving your own comment
  1. Jani B
    November 22, 2011 at 9:19 am #

    Die bruid se skoene en die groom se pak – stunning! Judy pragtige werk!

  2. Lizette
    November 22, 2011 at 9:48 am #

    WOW Judy, weereens ONGELOOFLIK mooi!!! Jy kon hulle mooiste dag nie beter vasgevang het nie! Elke foto vertel die mooiste verhaal van ‘n perfect match! Debs en Kobus, julle is net eenvoudig stunning! Zetta

  3. Mia
    November 22, 2011 at 9:54 am #

    Debbie dis amazing foto’s! Jy’t so mooi gelyk. Judy jy’s die beste!!

  4. Madelein en Carine
    November 22, 2011 at 12:55 pm #

    Sjoe, watter pragtige foto’s! Lekker om te sien hoe jy as fotograaf Debbie en Cobus se spesiale dag op ons dorp weer laat lewe. Groete Madelein

  5. Lee-Anne nourse
    November 22, 2011 at 1:46 pm #

    Dis beauty- beauty- beautiful!!! Baie geluk julle tweetjies- mag God se goedheid en guns oor julle lewe rus!! Stunning photography! Lee-Anne

  6. Nita
    November 22, 2011 at 2:42 pm #

    Dankie Judy. Die fotos is sooo beautiful!

Leave a Comment