
Charl and Lizelle got married on the 30th of April in De Doorns.





















































Just Judy Photography
Cape Town Wedding Photographer, Wedding Photography Blog, Western Cape Wedding Photographer.

Charl and Lizelle got married on the 30th of April in De Doorns.





















































Wow, pragtige fotos. Goeie werk Judy!!!!! Love die swart en sit kontras.
Charl en Izelle, Baie geluk met die troue, mag julle die res van julle lewe gelukkig wees.
Charl, jy het dam vir jou ‘n mooi vroutjie gevang.
Skuus Lizelle, bietjie vinnig getik
Nice work, Judy …..awesome location! Well done!
Ooh, zellie. Dis pragtige fototjies. Julle het pragtig gelyk.
PRAGTIGE FOTO’S Judy!!!!
Baie geluk Charl en Lizelle!
STUNNING!!!!
baaaie mooi fotos!!!
Hou van die klip in d berge agter julle plaas vir d agtergrond!
Daardie rotse is awesome!
Wow. stunning foto’s. Seker van die mooistes wat ek in n lang tyd gesien het.
hierdie fotos is sooooooo stunning judy!
Charl en Lizelle, julle 2tjies het pragtig gelyk en alles was sooo mooi!
Judy, weereens, STUNNING!