Archive | Weddings
wedding-102

Arendsig: Charl & Mynderd

Charl en Mynderd het `n pragtige troue gehad op Arendsig in Robertson.

Continue Reading →
wedding-114

Strandkombuis: Guy & Marelise

Guy and Marelise had a beautiful wedding on the beach at Yzerfontein. The day started out chilly with losts of mist, but it turned out to be a perfect day. The party carried on till late night at Strandkombuis.

Continue Reading →
wedding-120

Allee Bleue: Roche & Lara

Lara and Roche had a BEAUTIFUL wedding at Allee Bleue. It was a elegant affair with a touch of Black and White.

Continue Reading →

Nooitgedacht: Amie & Christine

 Wat `n pragtige dag in die Boland! Amie en Christine het Nooitgedacht gekies om hul lewe saam te begin.

Continue Reading →
wedding-33

Day after Shoot: Tommie & Elizabeth

 I had SOOOO much fun shooting Tommie and Elizabeth`s day after shoot at Strand Beach!

Continue Reading →
JHG-143

Jan Harmsgat Country House: Annali & Gerard

 Gerard en Annali het `n perfekte dag gehad! Die venue is ONGELOOFLIK mooi en daar is SOOO baie mooi plekke om af te neem. Heerlike kos en vriendelike diens van almal het bygedra tot `n onvergeetlike dag!

Continue Reading →
wed-84

Saxenburg Wine Estate, Tommie & Elizabeth

Tommie and Elizabeth tied the knot on the 1st of March 2013 at The Guinea Fowl Restaurant at Saxenburg Wine Estate.

Continue Reading →
mofam-57

Mofam, Elgin: Japie & Ilse

Dit reën nie gewoontlik in Februarie in die Kaap nie. Maar Japie en Ilse se troudag het begin met BAIE reën seën:-) Gelukkig het dit bietjie ophou reën toe ons die familie en couple fotos geneem het. En is hulle nie `n pragtige paartjie nie. Hulle is warm, vriendelike hartsmense! Ek hoop julle het `n [...]

Continue Reading →
wef-98

Morgenhof: Pieter & Candice

Candice en Pieter het `n pragtige dag gehad die 23ste Februarie 2013 by Morgenhof net buite Stellenbosch.

Continue Reading →
landi-76

Mountain Shadows: Henry & Landie

 Henry and Landie had a beautiful wedding at Mountains Shaddow just outside Paarl.

Continue Reading →